Werk kan prettig raak as jy kans kry om ‘n hooggeplaaste so bietjie te bemors, soos werknemers van FASfacts, me. Jodene Barron (links) en Rachel Jacobs (heel regs), uitgevind het tydens ...

Werk kan prettig raak as jy kans kry om ‘n hooggeplaaste so bietjie te bemors, soos werknemers van FASfacts, me. Jodene Barron (links) en Rachel Jacobs (heel regs), uitgevind het tydens ...
’n ATMOSFEER van gemoedelikheid het verlede Donderdag in die VG Kerksaal geheers toe die uitvoerende hoof van FASfacts die Wes-Kaapse minister van gesondheid, mnr. Marius Fransman, se voete gewas het. Mnr. Francois Grobbelaar, een van die sprekers wat Donderdagaand in De Nova, Rawsonville, met plaaswerkers oor Fetale Alkoholsindroom (FAS) gepraat het, het verwys na die destydse ...
FASfacts het in samewerking met die NG Kerk Riebeek-Kasteel ’n Fetale Alkohol Sindroom bewusmakingsprogram aangebied by vier plase in die Drakenstein-area - Bosplaas, Brakvlei, Vinkrivier en Schoongesicht. Die doel van die program is om kwesbare groepe in geïsoleerde landelike gebiede in te lig oor die ernstige langtermyn gevare en ...
Die vroue van die AGS Roodewal het in November 2006 'n opvoedkundige Fetale Alkoholsindroom-voorkomingsprogram van FASfacts bygewoon. Dit was die eerste keer dat FASfacts die Beste Opgepaste Baba (BOB)-module by 'n gemeente aangebied het. Die program fasiliteerders was Amorie Wagenaar en Rumarques Gelderbloem.
DIE ekonomiese koste van alkoholmisbruik in die Wes-Kaap beloop jaarliks meer as R1 miljard. Mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou en gasspreker by die tweedaagse konferensie oor alholmisbruik in die Wes-Kaap dié week by Goudini Spa, het in aansluiting hierby gesê meer as 'n kwart van Wes-Kaapenaars ...
BOB is 'n boontjiepit en simboliseer die "beste opgepaste baba". Bob is 'n hulpmiddel om kinders te leer dat alkohol sleg is vir ongebore babas. Mnr. Francois Grobbelaar, hoof uitvoerende beampte van FASfacts, 'n organisasie wat bewusmakingswerk oor fetale alkoholsindroom doen, sê kinders wat aan die bewusmakingsprogram deelneem, ...
FETALE ALKOHOLSINDROOM (FAS) is reeds 'n "reuse probleem" en dit kan 'n al groter probleem word. Dit is die mening wat dokters en ander kenners in die algemeen oor dié sindroom het. Prof. Denis Viljoen van die Universiteit van die Witwatersrand het in 'n studie onder skoolgaande kinders in ...
VROUE wat moontlik swanger kan raak, moet oortuig word om nie alkohol te drink nie. Mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, het hierdie belangrike boodskap van FASfacts, wat hulle beywer vir die voorkoming van Fetale Alkohol Sindroom, se veldtog beklemtoon tydens hul erkenningseremonie en algemene jaarvergadering verlede week waar hy die gasspreker was.
"DINK ’n BIETJIE was die logiese naam vir my eerste CD, aangesien dit is wat ek met my musiek wil vermag!” meen Simon Witbooi, ’n 25-jarige jongman wat gereed is om die musiekbedryf te stormloop met sy positiewe rap. Gedurende Desember 2006 het hy en FASFacts saamgespan om ...
TALLE rolspelers uit die gemeenskap het onlangs by FASfacts se algemene jaarvergadering ’n Eed van Ondersteuning vir die stryd teen fetale alkoholsindroom (FAS) onderteken. Volgens FASfacts se hoof uitvoerende beampte, mnr. Francois Grobbelaar, is die groot aantal organisasies en rolspelers wat by ...