Die vroue van die AGS Roodewal het in November 2006 'n opvoedkundige Fetale Alkoholsindroom-voorkomingsprogram van FASfacts bygewoon. Dit was die eerste keer dat FASfacts die Beste Opgepaste Baba (BOB)-module by 'n gemeente aangebied het. Die program fasiliteerders was Amorie Wagenaar en Rumarques Gelderbloem.